Slag van Coronel

Slag van Coronel
Deel van Eerste Wêreldoorlog

Die Duitse eskadron verlaat Valparaiso op 3 November 1914.
Datum 1 November 1914
Ligging Stille Oseaan naby Coronel, Chili
Resultaat Deurslaggewende Duitse oorwinning
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Duitse Keiserryk
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Sir Christopher Cradock Graf Maximilian von Spee
Sterkte
2 gewapende kruisers
1 ligte kruiser
1 addisionele kruiser
2 gewapende kruisers
3 ligte kruisers
Ongevalle
1,570 dood
2 gewapende kruisers verloor
3 gewond

Die Slag van Coronel het plaasgevind op 1 November 1914 in die Stille Oseaan tydens die Eerste Wêreldoorlog net wes van die kus van Chili. 'n Duitse vlooteskader, onder bevel van Vise-admiraal von Spee, het slaags geraak met 'n Britse vlooteskader onder bevel van Skout-admiraal sir Christopher Cradock.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search